Zippy-vliegtuig (Kies jou kleur)

Zippy-vliegtuig (Kies jou kleur)

R299.00

Reik na die sterre met hierdie oulike en stewige Zippy-vliegtuig. Geverf met ‘n vrolike en helder streep, en met die hand gemaak uit 100%  hout. Daar wag ure se plesier vir jou klein mensies soos wat hulle vlieg na wild en wonderlike plekke.

Clear

Landswye aflewering R70 (Gauteng) | R99 (Buite Gauteng)

  • Gemiddelde aflewerings tydperk van 5 – 10 werks dae
  • Plaaslik vervaardig

Tegniese data:
Vervaardiger: Woodinq
Dimensies: 200mm Lank x 230mm Breed x 95mm Hoog.
Gewig: +- 240 gram
Kleure: Blou, Rooi, Groen en Oranje
Aflewering: Normaalweg 3 – 5 dae vandat die bestelling ontvang word. Let wel dat ons soms vreeslik baie bestellings in ‘n kort tydjie ontvang en dit dan die aflewerings tyd kan vertraag tot 7 – 14 dae omdat elke produk uniek gemaak word vir elke klient. Dit sal die wag werd wees, ons belowe! 🙂

Additional information

Kleur

Blou, Groen, Oranje, Rooi