Die Wyn Maak Kit
R1,750.00 R1,225.00 Add to cart
Sale!

Die Wyn Maak Kit

R1,750.00 R1,225.00

-30%

Die maklikste manier om self LEKKER wyn te maak by die huis! Hierdie “kit” bevat amper alles wat jy benodig om jou eie wyn te maak. Al wat jy moet byvoeg is 5 liter 100% vrugte sap (NB: sonder enige preserveermiddels) Kyk na die video onder aan hierdie bladsy vir ‘n verduideliking. 🙂

In stock

Landswye aflewering SLEGS R70

  • Gemiddelde aflewerings tydperk van 3 – 5 dae
  • Plaaslik vervaardig

Description

Na 4, byna 5 maande sonder ‘n toereikende Saterdag middag wyntjie, wat deur ons gunsteling regering verbeur word, het ‘n Afrikaner, ‘n boermeisie gedink: Genoeg is genoeg. Sy het ondersoek ingestel en self-volhoubaarheid was die antwoord. Sy het met haar spaar kapitaal begin en Die Wyn Maak Kit was ontgin. Net ‘n vinnige woordjie, dit lyk dalk baie intimiderend maar na jou eerste glasie wyn gaan jy soos ‘n “pro” voel!

Ons wyn “kit” bestaan uit die volgende:

  • 1 x 10L Fermentation bottle
  • 1 x Silicone bung
  • 1x Mash filtering cloth
  • 5 x Wine bottles
  • 5 x Wine bottle corks
  • 1 x Prestic
  • 1 x Elastic band
  • Wine making acid mix
  • Sterilizer
  • Pectolase enzymes
  • Tannin
  • Wine stabilizer
  • French oak chips
  • Measuring spoon
  • Fruit wine yeast
  • Yeast nutrients
  • Digital instruction manual (word per epos gestuur): How to make your own fruit wine.