WildeBoer Onbeskofter Moer – Goed Gemoer – 250gr

WildeBoer Onbeskofter Moer – Goed Gemoer – 250gr

R99.99

WildeBoer Onbeskofter Moer – Heel moer is ‘n vars geroosterde en suiwer gemaalde koffieboon… in boon vorm. Dus – heel moer.
‘n Donker geroosterde mengsel van 3 bone uit Ethiopië, Kolombië en Brasilië, met ‘n donker sjokolade ondertoon.

Landswye aflewering SLEGS R70

  • Gemiddelde aflewerings tydperk van 3 – 5 dae
  • Plaaslik vervaardig

Description

Ideaal vir die koffie-snob. ‘n Natuurlike soetheid van die Ethiopiëse bone maak dit ‘n tong klap lekker koffie vir die wat hou van swart en bitter.
En dis die beste mengsel ooit vir ‘n “cold brew” aangesien dit geen bitter nasmaak op die tong los nie.
Beker na beker dieselfde.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “WildeBoer Onbeskofter Moer – Goed Gemoer – 250gr”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui