WildeBoer Onbeskofter Moer – Fensie Moer – 15’s

WildeBoer Onbeskofter Moer – Fensie Moer – 15’s

R99.99

WildeBoer Onbeskofter Moer – Fensie is ‘n vars geroosterde en suiwer gemaalde koffieboon… in Cafepresso kapsule vorm.
Die Cafepresso kapsule is versoenbaar met Nespresso masjiene en is ideaal vir wanneer die Fensie mense van die stad jou op die plaas kom besoek.

Landswye aflewering SLEGS R70

  • Gemiddelde aflewerings tydperk van 3 – 5 dae
  • Plaaslik vervaardig

Description

‘n Donker geroosterde mengsel van 3 bone uit Ethiopië, Kolombië en Brasilië, met ‘n donker sjokolade ondertoon wat ‘n heerlike Espresso maak en selfs ‘n smaaklike Americano maak.
Ideaal vir die koffie-snob. ‘n Natuurlike soetheid van die Ethiopiëse bone maak dit ‘n tong klap lekker koffie vir die wat hou van swart en bitter.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “WildeBoer Onbeskofter Moer – Fensie Moer – 15’s”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui