WildeBoer Onbeskofte Moer – Moersakkie / Lui Moer

WildeBoer Onbeskofte Moer – Moersakkie / Lui Moer

R99.99

WildeBoer Lui Moer – SA se enigste, vars geroosterde en suiwer gemaalde koffieboon in ‘n een beker sakkie.
‘n Donker geroosterde mengsel van 3 bone uit Afrika en Suid Amerika, met ‘n sjokolade ondertoon.

Landswye aflewering SLEGS R70

  • Gemiddelde aflewerings tydperk van 3 – 5 dae
  • Plaaslik vervaardig

Description

En dis die beste mengsel ooit vir ‘n “cold brew” aangesien dit geen bitter nasmaak op die tong los nie.
Beker na beker dieselfde.
Nie lus vir ‘n sakkie in jou beker nie, skeur die sakkie oop en gooi die koffie in jou perkoleerder of espresso masjien.
3 in 1.

Verkoop in ‘n pak van 20 sakkies per pak.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “WildeBoer Onbeskofte Moer – Moersakkie / Lui Moer”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui