WildeBoer Makker Moer – Moersakkie / Lui Moer

WildeBoer Makker Moer – Moersakkie / Lui Moer

R99.99

WildeBoer Lui Moer – SA se enigste, vars geroosterde en suiwer gemaalde koffieboon in ‘n een beker sakkie.
Makker moer is ‘n medium geroosterde mengsel van 3 bone uit Afrika en Suid Amerika, met ‘n sjokolade ondertoon.

Landswye aflewering SLEGS R70

  • Gemiddelde aflewerings tydperk van 3 – 5 dae
  • Plaaslik vervaardig

Description

Ook ‘n gunsteling keuse vir ‘n “cold brew” aangesien dit geen bitter nasmaak op die tong los nie.
Landswye gunsteling vir die maak van Cuppacinos.
Nie lus vir ‘n sakkie in jou beker nie, skeur die sakkie oop en gooi die koffie in jou perkoleerder of espresso masjien.
3 in 1.
Verkoop in ‘n pak van 20 sakkies per pak.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “WildeBoer Makker Moer – Moersakkie / Lui Moer”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui