Vasco Da Gama Peri Peri Sous

Vasco Da Gama Peri Peri Sous

R79.99

Beste verkoper Peri Peri sous in SA.

Gemaak in Suid-Afrika!

Clear

Landswye aflewering R70 (Gauteng) | R99 (Buite Gauteng)

  • Gemiddelde aflewerings tydperk van 5 – 10 werks dae
  • Plaaslik vervaardig

‘n Outentieke versnit van Portugese bestanddele van die handelsroete.
Dit is die oorspronklike resep om te verseker dat die beste geure aan u verwagtinge voldoen.
U kan hierdie sous op alles gebruik, spesiaal om ” slaptjips en braai disse” te komplimenteer.
In ‘n glasbottel om te herwin.

Bestanddele is sonneblomolie, rou brandrissies, rou knoffel, rou gemmer, paprika, swartpeper en seesout.

Additional information

Geure

Mild, Hot

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Vasco Da Gama Peri Peri Sous”

Your email address will not be published. Required fields are marked *