Tamatieblatjang

Tamatieblatjang

R74.99

‘N Heerlike mengsel van tamaties en speserye wat omskep word in ‘n pragtige SOET en SUUR sous wat lewendig en lekker is.

Landswye aflewering R70 (Gauteng) | R99 (Buite Gauteng)

  • Gemiddelde aflewerings tydperk van 5 – 10 werks dae
  • Plaaslik vervaardig

Ma Betsie Tomato Chutney is ‘n pragtige alternatief vir die gewone ou blatjang wat op die rakke gevind word en is die perfekte metgesel vir “Comfort food” of voeg dit by ‘n “hotdog” of Boere wors roll, die moontlikhede is eindeloos.

Partytjie WENK:

Meng met mayonnaise en tamatiesous om ‘n perfekte soet doopsous vir skyfies te maak

Ook ‘n wonderlike GESKENK

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Tamatieblatjang”

Your email address will not be published. Required fields are marked *