Stofpad: Renoster-Mis Vuuraanstekers

Stofpad: Renoster-Mis Vuuraanstekers

R49.00

Stofpad se Renoster-Mis Vuuraanstekers is net die een vir jou as jy moeg is vir vuuraanstekers wat nie vinnig wil aansteek of lank genoeg brand nie.

In stock

Landswye aflewering R70 (Gauteng) | R99 (Buite Gauteng)

  • Gemiddelde aflewerings tydperk van 5 – 10 werks dae
  • Plaaslik vervaardig

Stofpad se Renoster-Mis Vuuraanstekers is net die een vir jou as jy moeg is vir vuuraanstekers wat nie vinnig wil aansteek of lank genoeg brand nie. Dit is nie net handig en frustrasievry nie, maar dit hou u gewete skoon, want dit is 100% eko-vriendelik. Stofpad se Renoster-Mis Vuuraanstekers is gemaak van renoster mis en was. Dit beteken dat dit biologies afbreekbaar, nie-giftig is en ‘n baie klein ekologiese voetspoor het. Wat dit nog geriefliker maak, is dat dit waterdig, maklik is om aan te steek, geen onaangename paraffienreuk hwt wat u vleis op die kole deurdring nie en ‘n brandtyd van meer as 15 minute het. U het net een bal nodig om ‘n vuur aan die gang te kry.

‘n Sakkie bevat 6 Renoster-mis balletjies.