Stofpad: Blikbeker

Stofpad: Blikbeker

R65.00

Stofpad se blikbeker gee karakter aan jou avonture, met elke merkie wat ‘n oorblyfsel is van ‘n vorige avontuur en ‘n aanknooppunt vir ‘n nostalgiese storie.

In stock

Landswye aflewering R70 (Gauteng) | R99 (Buite Gauteng)

  • Gemiddelde aflewerings tydperk van 5 – 10 werks dae
  • Plaaslik vervaardig

Stofpad se blikbeker gee karakter aan jou avonture, met elke merkie wat ‘n oorblyfsel is van ‘n vorige avontuur en ‘n aanknooppunt vir ‘n nostalgiese storie.

Stofpad se kampporselein is ‘n tradisionele blikbeker met emalje-afronding, elk met sy unieke merke en outydse gevoel.  Hierdie blikbeker is net so tuis om die kampvuur soos hy is op die bergpieke van jou volgende avontuur en is die perfekte grootte om in jou kampkrat of stapsak te pas.