Rissie en Knoffel piekel

Rissie en Knoffel piekel

R74.99

‘N Heerlike mengsel van WARM Rissies en Knoffel wat gepekel is in ‘n smaaklike mengsel wat uniek en smaakvol is.

Landswye aflewering R70 (Gauteng) | R99 (Buite Gauteng)

  • Gemiddelde aflewerings tydperk van 5 – 10 werks dae
  • Plaaslik vervaardig

Ma Betsie Rissie & Knoffel-piekel plaas daardie biekie EKSTRA in enige ete en pas veral goed saam met Braaivleis, Potjie kos, Geurige Kerrie of enige hartlike vleis maaltyd.

Ook ‘n wonderlike GESKENK.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Rissie en Knoffel piekel”

Your email address will not be published. Required fields are marked *