Piccalilli

Piccalilli

R74.99

‘N Heerlike mengsel van Groentes wat versmoor word in ‘n pragtige SOET en SUUR sous wat lewendig en lekker is.

Landswye aflewering R70 (Gauteng) | R99 (Buite Gauteng)

  • Gemiddelde aflewerings tydperk van 5 – 10 werks dae
  • Plaaslik vervaardig

Ma Betsie Piccalilli voeg die bietjie EKSTRA by enige maaltyd, en dit is veral ‘n bydrae tot wegneem etes of voeg dit by ‘n ‘hotdog’ of boere wors rollietjies, die moontlikhede is eindeloos.

Ook ‘n wonderlike GESKENK.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Piccalilli”

Your email address will not be published. Required fields are marked *