Nyama Braai Sout

Nyama Braai Sout

R45.00

Nyama Braai Sout is beskikbaar in ‘n 250 g maklike slypmasjien. Die mengsel van speserye en die kwaliteit van die sout en peper is noukeurig gekies om ‘n universele mengsel van geure na vore te bring wat by elke vleis gaan pas.

Landswye aflewering R70 (Gauteng) | R99 (Buite Gauteng)

  • Gemiddelde aflewerings tydperk van 5 – 10 werks dae
  • Plaaslik vervaardig

Nyama Braai Sout is beskikbaar in ‘n 250 g maklike slypmasjien. Die mengsel van speserye en die kwaliteit van die sout en peper is noukeurig gekies om ‘n universele mengsel van geure na vore te bring wat by elke vleis gaan pas.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Nyama Braai Sout”

Your email address will not be published. Required fields are marked *