Noddy (Kies jou kleur)

Noddy (Kies jou kleur)

R299.00

Slanke kurwes en groot oop vensters, ons Noddy sal sorg vir ure se wroom-pret met baie gelag en vreugde. Die karretjie se helder lyne maak dat dit uitstaan ​​uit enige ander motor in die speelgoedkas. Gemaak met liefde en 100% hout, kan Noddy maklik ‘n binne- of buitemotor wees.

Clear

Landswye aflewering R70 (Gauteng) | R99 (Buite Gauteng)

  • Gemiddelde aflewerings tydperk van 5 – 10 werks dae
  • Plaaslik vervaardig

Tegniese data:
Vervaardiger: Woodinq
Dimensies: 165mm Lank x 95mm Breed x 115mm Hoog.
Gewig: +- 430 gram
Kleure: Blou, Rooi, Groen en Oranje
Aflewering: Normaalweg 3 – 5 dae vandat die bestelling ontvang word. Let wel dat ons soms vreeslik baie bestellings in ‘n kort tydjie ontvang en dit dan die aflewerings tyd kan vertraag tot 7 – 14 dae omdat elke produk uniek gemaak word vir elke klient. Dit sal die wag werd wees, ons belowe! 🙂

Additional information

Kleur

Blou, Groen, Oranje, Rooi