Koeksuster – Lipglans (15ml)

R119.99

Storie: Lipglans is in 1930 deur Max Factor uitgevind. Hy wou ‘n lipproduk skep wat jou lippe laat blink en vol glans hou vir flieks. Jy speel die hoofrol in jou eie fliek, so skop gat en laat daai lippe glans, dierbare suster.

Out of stock

Landswye aflewering R70 (Gauteng) | R99 (Buite Gauteng)

  • Gemiddelde aflewerings tydperk van 5 – 10 werks dae
  • Plaaslik vervaardig

Storie: Lipglans is in 1930 deur Max Factor uitgevind. Hy wou ‘n lipproduk skep wat jou lippe laat blink en vol glans hou vir flieks. Jy speel die hoofrol in jou eie fliek, so skop gat en laat daai lippe glans, dierbare suster.

Bestanddele: Gehidrogeneerde polisobutenen (en)
Etileen / Propyleen / Stireen-kopolymeer (en) Butyleen / Etileen / Stireen
Kopolymeer, klapperolie, ricinusolie, Ricinus Communis (ricinus) saadolie,
Tokoferielacetaat (Vitamien E), Caprylyl Glycol, Fenoksietanol,
Heksileenglikol, titaniumdioksied (CI 77891).