Koeksuster – Lipbotter (10ml)

Koeksuster – Lipbotter (10ml)

R99.99

Storie: 100% natuurlike lipbotter. Hou die lippe sag en voel vog. Gaan soen jou man.

In stock

Landswye aflewering R70 (Gauteng) | R99 (Buite Gauteng)

  • Gemiddelde aflewerings tydperk van 5 – 10 werks dae
  • Plaaslik vervaardig

Storie: 100% natuurlike lipbotter. Hou die lippe sag en voel vog. Gaan soen jou man.

Bestanddele: Shea botter (Butyrospermum Parkii), kakaobotter
(Theobroma Cacao), ricinusolie (Ricinus Communis), soja-was
(Gehydrogeneerde sojaolie), Rysemelsolie (Oryza Sativa), gefraksioneerde
klapperolie (Capryl / Capric Triglyceride), Vitamien E olie (Tocopherol),
Jojoba (Simmondsia Chinensis) Saadolie.