Koeksuster – Krantz Seep (150g)

Koeksuster – Krantz Seep (150g)

R99.99

Storie: Charcoal is nie net vir braai nie, suster. Die sterk handgemaakte houtskool gektiveerde seep het ons vernoem na Mev. Krantz, vrou van die jagter Otto Krantz, wat die toonbeeld van vrouevegters-in-rokke geword het. Sy en haar man was deel van die Vryheid-kommando en het deelgeneem aan die beleg van Ladysmith. Sy het langs haar man geveg tydens die slagvelde van Elandslaagte en Tugela en was een van die eerstes om na die toneel van aksie te vertrek. Ons salueer jou, Mev Krantz.

In stock

Landswye aflewering R70 (Gauteng) | R99 (Buite Gauteng)

  • Gemiddelde aflewerings tydperk van 5 – 10 werks dae
  • Plaaslik vervaardig

Storie: Charcoal is nie net vir braai nie, suster. Die sterk handgemaakte houtskool gektiveerde seep het ons vernoem na Mev. Krantz, vrou van die jagter Otto Krantz, wat die toonbeeld van vrouevegters-in-rokke geword het. Sy en haar man was deel van die Vryheid-kommando en het deelgeneem aan die beleg van Ladysmith. Sy het langs haar man geveg tydens die slagvelde van Elandslaagte en Tugela en was een van die eerstes om na die toneel van aksie te vertrek. Ons salueer jou, Mev Krantz.

Bestanddele: Water (Aqua), Cocos Nucifera (Coconut) olie, Butyrospermum Parkii (Shea botter), Olea Europaea (Olive) olies, Simmondsia Chinesis (Jojoba) olie, Argania Spinosa kernel (Argan) olie, Prunus Amygdalus Dulcis (Sweet Almond) olie, Elaeis Guineensis (palm) kernolie, Theobroma Cacao (kakao) saadbotter, Ricinus Communis saad (strooi) olie, geaktiveerde houtskool, natriumhidroksied.