Koeksuster – Badbomme (4 bomme)

Koeksuster – Badbomme (4 bomme)

R249.99

Storie: Die eerste Badbom het in 1989 geval in die stad genaamd Bagbad. Ons badbomme sal jou vel reinig en vertroetel. Vir ‘n sagte en vogtige vel. Koes, Koeskuster, en laat die bomme val.

In stock

Landswye aflewering R70 (Gauteng) | R99 (Buite Gauteng)

  • Gemiddelde aflewerings tydperk van 5 – 10 werks dae
  • Plaaslik vervaardig

Storie: Die eerste Badbom het in 1989 geval in die stad genaamd Bagbad. Ons badbomme sal jou vel reinig en vertroetel. Vir ‘n sagte en vogtige vel. Koes, Koeskuster, en laat die bomme val.

Bestanddele: Sitroensuur, natriumbikarbonaat, oryza sativa (rys) semels
Olie, Helianthus Annuus (sonneblom) saadolie, geur, liggaam goedgekeur
kleurmiddels