Kerrie Bone

Kerrie Bone

R74.99

‘N Heerlike mengsel van groenbone en kerrie-mengsel wat soet, suur en smaaklik is, ‘n kombinasie wat outentiek is en herinneringe terugbring.

Landswye aflewering R70 (Gauteng) | R99 (Buite Gauteng)

  • Gemiddelde aflewerings tydperk van 5 – 10 werks dae
  • Plaaslik vervaardig

Ma Betsie Kerriebone voeg die bietjie EKSTRA by enige maaltyd by en pas uitstekend saam met Braaivleis of voeg dit by enige ete.

Ook ‘n wonderlike GESKENK

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kerrie Bone”

Your email address will not be published. Required fields are marked *