Houtbord – Renoster
R699.00 R499.00 Add to cart
Sale!

Houtbord – Renoster

R499.00

-29%

Die lekker stewige houtborde werk lekker in die kombuis of by die braai. Kies jou gunsteling dier van die groot 5 en bring ‘n bietjie bosveld huistoe.

Hierdie soliede houtbord is behandel met natuurlike bye was, saam met elke bestelling stuur ons vir jou ‘n klein botteltjie bye was saam sodat jy jou bord in top kondisie kan hou.

In stock

Landswye aflewering R70 (Gauteng) | R99 (Buite Gauteng)

  • Gemiddelde aflewerings tydperk van 5 – 10 werks dae
  • Plaaslik vervaardig