Geskenkpak: Vir jou Vel
R489.97 R420.97 Add to cart
Sale!

Geskenkpak: Vir jou Vel

R420.97

-14%

Die perfekte geskenkpak.

In stock

Landswye aflewering R70 (Gauteng) | R99 (Buite Gauteng)

  • Gemiddelde aflewerings tydperk van 5 – 10 werks dae
  • Plaaslik vervaardig

Hieride geskenkpak bestaan uit die volgende items:

Suikerskrop:

Suikerskrop is geformuleer met suikerkorrels, wat gebruik word om die ophoping van dooie velselle fisies te skilfer. Die suikerskrop sal vir jou ‘n gladder vel skep wat gloei. Jou gloei sal handig te pas kom tydens beurtkrag.

Lyf Botter:

Lyf botter word toegedien om vog te behou, die vel te voed en lekker klam te hou. Shea Botter word in Wes-Afrika uit die neut van die Shea-boom gehaal en word al duisende jare as kosmetiese en terapeutiese velversorgingsroom gebruik. Die oorsprong gaan so ver terug as Cleopatra se Egipte, waar dit in groot kleipotte vir kosmetiese gebruik gedra is. Besmeer jouself, en voel lekker!

Badbomme:

Die eerste Badbom het in 1989 geval in die stad genaamd Bagbad. Ons badbomme sal jou vel reinig en vertroetel. Vir ‘n sagte en vogtige vel. Koes, Koeskuster, en laat die bomme val.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Geskenkpak: Vir jou Vel”

Your email address will not be published. Required fields are marked *