Sale!

Geskenkpak: Vir jou Lippe

R179.99

-18%
R99.99

Out of stock

R119.99

Out of stock

Landswye aflewering R70 (Gauteng) | R99 (Buite Gauteng)

  • Gemiddelde aflewerings tydperk van 5 – 10 werks dae
  • Plaaslik vervaardig

Hierdie geskenk pak bestaan uit die volgende items:

Lipbotter :

100% natuurlike lipbotter. Hou die lippe sag en voel vog. Gaan soen jou man.

Lipglans :

Lipglans is in 1930 deur Max Factor uitgevind. Hy wou ‘n lipproduk skep wat jou lippe laat blink en vol glans hou vir flieks. Jy speel die hoofrol in jou eie fliek, so skop gat en laat daai lippe glans, dierbare suster.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Geskenkpak: Vir jou Lippe”

Your email address will not be published. Required fields are marked *