100% Braaipap – 2.24kg (Kies jou tipe meel)

100% Braaipap – 2.24kg (Kies jou tipe meel)

R59.00

Braaipap is al sedert lankal deel van ons kultuur. Hierdie unieke meel produk word gekombineer met Afrikaanse liedere, gedigte en ander Afrikaanse sê goed.

Ons braaipap is GMO en GLUTEN vry! 

*NB: Prentjies op die verpakking mag verskil.

Clear

Landswye aflewering SLEGS R70

  • Gemiddelde aflewerings tydperk van 3 – 5 dae
  • Plaaslik vervaardig

Description

Braaipap is al sedert lankal deel van ons kultuur. Hierdie unieke meel produk word gekombineer met Afrikaanse liedere, gedigte en ander Afrikaanse sê goed.

Ons braaipap is GMO en GLUTEN vry!

Wat is GMO?

GMO staan vir Geneties Gemanipuleerde Organismes – of meer direk: dit is wanneer die DNA van ‘n plant verander word.

Daar is baie argumente vir en teen GMO maar ongelukkig is meeste van die argumente nie op deeglike navorsing baseer nie.

Party mense is van mening dat GMO potensiaal gevaarlik kan wees. Een van die grootste probleme met genetiese manipulasie is dat die proses om gene in die DNA van ‘n voedselplant in te plaas, ewekansig is; wetenskaplikes het geen idee waarheen die gene gaan nie. Dit kan die werking van ander gene ontwrig en nuwe proteïene skep wat nog nooit in die voedselvoorraad was nie en gifstowwe en allergene in voedsel kan veroorsaak.

Ondersteuners van genetiese modifikasie sê dat die tegnologie bloot ‘n uitbreiding van tradisionele plante kweek is.

Die werklikheid is dat genetiese manipulasie radikaal verskil. Tradisionele planttelers werk met plante van dieselfde of verwante spesies om nuwe plantvariëteite te skep. Genetiese ingenieurs breek die natuur se genetiese hindernisse af deur die oordrag van gene van bakterieë, virusse en selfs diere — met onvoorsiene gevolge.

Voedingswaardes:

Jouwinkel.co.za - Geel Meel Pap - Voedingswaardes

 

*Aanbevole dieettoelaag vir individue van 13 jaar en ouer.

Inhoud: Super mieliemeel, minerale, soute (elektrolitiese yster, sinkoksied) en vitamiene.

*NB: Prentjies op die verpakking mag verskil

 

Additional information

Kies Jou Tipe Meel

LEKKER GROF, FYNMEEL, GEELMEEL, GROF MET SEMELS, BITTERGROF