Frikkie en Sleepwa

Frikkie en Sleepwa

R399.00

Ons kliente het aanhou vra daarvoor en uiteindelik bring ons vir julle ‘n tweede trekker. Die kleinspan is mal daaroor om allerande items rond te sleep in sy eie sleepwa!

Landswye aflewering R70 (Gauteng) | R99 (Buite Gauteng)

  • Gemiddelde aflewerings tydperk van 5 – 10 werks dae
  • Plaaslik vervaardig

Tegniese data:
Vervaardiger: Woodinq
Dimensies: 300mm Lank x 100mm Breed x 90mm Hoog.
Gewig: +- 410 gram
Kleure: Oranje
Aflewering: Normaalweg 3 – 5 dae vandat die bestelling ontvang word. Let wel dat ons soms vreeslik baie bestellings in ‘n kort tydjie ontvang en dit dan die aflewerings tyd kan vertraag tot 7 – 14 dae omdat elke produk uniek gemaak word vir elke klient. Dit sal die wag werd wees, ons belowe! 🙂