Dusty (Kies jou kleur)

Dusty (Kies jou kleur)

R449.00

Ons Dusty is ‘n hardwerkende klein masjien wat reg staan om enige iets van rotse tot versnaperinge te skuif. In helder kleure geverf, maak hy dit met gemak oor selfs die taaiste terreine terwyl jou kleintjies ure se plesier geniet.

Clear

Landswye aflewering SLEGS R70

  • Gemiddelde aflewerings tydperk van 3 – 5 dae
  • Plaaslik vervaardig

Description

Tegniese data:
Vervaardiger: Woodinq
Dimensies: 185mm Lank x 95mm Breed x 150mm Hoog.
Gewig: +- 370 gram
Kleure: Blou, Rooi, Groen en Oranje
Aflewering: Normaalweg 3 – 5 dae vandat die bestelling ontvang word. Let wel dat ons soms vreeslik baie bestellings in ‘n kort tydjie ontvang en dit dan die aflewerings tyd kan vertraag tot 7 – 14 dae omdat elke produk uniek gemaak word vir elke klient. Dit sal die wag werd wees, ons belowe! 🙂

Additional information

Kleur

Blou, Groen, Oranje, Rooi