Beard Wash Vanilla – 200ml

Beard Wash Vanilla – 200ml

R219.99

Hierdie was het ‘n vars reuk met ‘n tikkie vanielje. Ons Washed Special Edition het ‘n geur van cologne vir diegene wat nie vanielje hou nie.

Landswye aflewering R70 (Gauteng) | R99 (Buite Gauteng)

  • Gemiddelde aflewerings tydperk van 5 – 10 werks dae
  • Plaaslik vervaardig

Die Captains Beard het ‘n lae PH-skuimwas gemaak wat 2-3 keer per week gebruik kan word. U kan nie normale sjampoe en opknapper op u gesig gebruik nie, want die PH-vlak is te hoog vir die vel op die gesig. Te hoë PH-vlakke in baardwas / baardseep droog u gesig en baard uit, laat dit droog, hard en beskadig die follikels. Skade op follikels beïnvloed die groei van u baard en laat u gesplete punte hê.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Beard Wash Vanilla – 200ml”

Your email address will not be published. Required fields are marked *