Beard Cream – 100ml

Beard Cream – 100ml

R199.99

Die Captains Beard Cream is ‘n kombinasie van baardolie en baardbalm. Dit sal die vel en baard bevogtig, terwyl dit ook gestyl word. Ons baardroom laat u baard ‘n matte en natuurlike voorkoms hê, anders as baardolies wat die baard olierig en blink laat lyk.

Landswye aflewering R70 (Gauteng) | R99 (Buite Gauteng)

  • Gemiddelde aflewerings tydperk van 5 – 10 werks dae
  • Plaaslik vervaardig

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Beard Cream – 100ml”

Your email address will not be published. Required fields are marked *