Bakkie Plankie

Bakkie Plankie

R245.00

Die Bakkie Plankie: ‘n Handige klein snyplank wat ontwerp is om in die bakkie te bly, klein genoeg om nie veel plek in beslag te neem nie, maar groot genoeg vir die potjie, braai of selfs biltong.

Landswye aflewering SLEGS R70

  • Gemiddelde aflewerings tydperk van 3 – 5 dae
  • Plaaslik vervaardig

Description

Lengte 400mm
Breedte 140mm
Dikte 20mm
Gewig + – 580 gram

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Bakkie Plankie”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui