Bakkie Hakkie (Lang hakkie)

Bakkie Hakkie (Lang hakkie)

R149.00

Bakkie Hakkie is gebou om te hou en maklik om te gebruik om al daai dinge wat buite jou bereik is op jou bakkie, nader te hak. Kies ‘n korte of ‘n lange, dit hang af hoe groot jou bak is. (Lengte: 1.2m lank)

Landswye aflewering R70 (Gauteng) | R99 (Buite Gauteng)

  • Gemiddelde aflewerings tydperk van 5 – 10 werks dae
  • Plaaslik vervaardig

Bakkie Hakkie is gebou om te hou en maklik om te gebruik om al daai dinge wat buite jou bereik is op jou bakkie, nader te hak. Kies ‘n korte of ‘n lange, dit hang af hoe groot jou bak is.

Lang hakkie: 1.2m lank

———————————————-

Kyk wat sê Jakkie Louw oor hom:

En vir die souties, kyk wat sê Barry Hilton oor die Bakkie Hakkie:

Additional information

Dimensions 60 × 3 × 3 cm