Annie Brandt

R90.00

Annie Brandt, een van die lekkerste mango & chili souse wat jy nog ooit geproe het! Glo ons, dis besonders. NB: JY BRAND NIE VIR ANNIE NIE, ANNIE BRAND VIR JOU!

Out of stock

Landswye aflewering R70 (Gauteng) | R99 (Buite Gauteng)

  • Gemiddelde aflewerings tydperk van 5 – 10 werks dae
  • Plaaslik vervaardig

Annie Louw, ‘n plaas meisie van Hectorspruit, hou van drie dinge – ‘n man in uniform, mango’s en brand. Kaptein Jan Brandt het twee van die dinge oorvloed gehad en haar Pa het met mango’s geboer. Dus was dit glad nie snaaks dat hulle vinnig trou en sy saam hom Kaapschehoop toe trek nie. Sy verander die Kaptein se mango Peri Peri sous en maak dit warmer soos sy daarvan hou. Baie vermoed Annie se grootouers is van Brakpan want haar Oupa wou ook altyd alles warmer maak.

Annie hou van iets warms oor haar wors en eiers met ontbyt.

JY BRAND NIE VIR ANNIE NIE, ANNIE BRAND VIR JOU!

Bestandele: Mango, Birds Eye Rissie, Knoffel, Borrie, Sout, Asyn, Olie, Kleursel (E1200), Xantaan Gom