Bos Spoor Braai Plank

Bos Spoor Braai Plank

R715.00

Dit is unieke braaiplank met Cleaver mes wat binne in die Braai plank inskuif..Daar is tans nie iets soortgelyk op die mark nie.

Landswye aflewering SLEGS R70

  • Gemiddelde aflewerings tydperk van 3 – 5 dae
  • Plaaslik vervaardig

Description

Die mates is 300mm breed en 450mm lank.

Gemaak uit Saligna met groewe in vir sous.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Bos Spoor Braai Plank”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui