Woodinq

Woodinq – egte hout speelgoed!

Vir Jaco Grundlingh het Woodinq aanvanklik in 1988 as ‘n stokperdjie begin. Sy passie vir die vervaardiging van gehalte items uit hout het hierdie stokperdjie in 2002 tot ‘n klein onderneming laat groei met kantore in Bela Bela, Limpopo.

Ons speelgoed is met die hand gemaak met ekstra liefde en sorg om te verseker dat dit nie net die toets van die tyd deurstaan ​​nie, maar ook die mees avontuurlike kleinspan sal oorleef.

Woodinq
Show Filters

Showing all 10 results

Show Filters

Showing all 10 results