Shopping Cart

Ons Storie

Trots Suid Afrikaans

"My swaarste pad trap ek self vir my plat." - CJ Langenhoven

Ons Storie Begin in 2020

Jou Winkel, vars gestig in 2020, is hier om jou lewe op te kikker met al die beste produkte op jou vingerpunte. Snuffel, bestel, betaal, en siedaar: jou gunsteling produkte word by jou deur afgelewer.

Ons Storie - Image 1
Ons Wil Bou

Ons Ondersteun Klein Besighede

Reëls van ons samelewing bly verander, nuwe idees word elke dag gebore en op ‘n sterk fondasie kan alles herbou word. Ons doel is om ‘n sterk fondasie vir entrepeneurs van Suid Afrika te wees deur hul produkte die platform te bied wat hul verdien. 

Sit skouer aan die wiel

Sluit Aan by Jou Winkel

Doen HIERSO aansoek om jou produkte op Jouwinkel.co.za te lys of sluit aan vir ons nuusbrief as jy op hoogte wil bly van al ons nuwe, opwinde produkte wat weekliks bygevoeg word.

Ons Storie - Image 3

Our incredible team are here for you

Nicole Williams

Company Director
"Profit in business comes from repeat customers; customers that boast about your product and service, and that bring friends."

Bjorn Gunnarson

Head of Design
"Loyal customers, they don’t just come back, they don’t simply recommend you, they insist that their friends do business with you."

Charlotte Banks

Research & Development
"You’ll never have a product or price advantage again. They can be easily duplicated, but a strong customer focus can’t be copied."

Sam Gallagher

Customer Support
"Get closer than ever to your customers. So close that you tell them what they need well before they realize it themselves."
"Ons is ongelooflik beïndruk met julle houtspeelgoed. Uitstekende kwaliteit en afwerking. Jul diens is onverbeterlik. Baie dankie dat jul ons bestelling so spoedig en seepglad laat verloop het!"
Marike
Klient
"Seker een van die beste online shopping ondervindings. Puik klientediens voor en na aankope EN baie goeie kwaliteit produkte. Sal hulle met vrymoedigheid aanbeveel. Dankie Quentin! Groot sukses met jul eg Suid Afrikaanse besigheid"
Esther
Klient

In die nuus

[]