Shopping Cart

Susters, sit skouer aan die wiel. En het hulle nie! Talle kerke en skole is gebou met “koeksister-geld” in toeka se dae. Vrouens wat deur pioniersomstandighede, oorloë en armoede ons gemaak het wat ons vandag is. Dis jou Erfenis, Kultuur en Geskiedenis saamgevleg in Goud. Ons produkte is spesiaal geskep en word plaaslik vervaardig vir jou, jou ma, jou ouma, jou sussie of jou dogter, en dit in Afrikaans. Almal brawe vrouens wat ons samelewing se steunpilaar is.

Ons salueer jou, en sê dankie.

Koeksuster, Jou Beste Vriendin.

[]