Shopping Cart

Die Bakkie Hakkie

Die beste "gadget" vir elke bakkie eienaar! Toevallig ook die perfekte Vadersdag geskenk*

Die Bakkie Hakkie

is ‘n ligte, maklike en duursame haak wat ontwerp is om die moeilik bereikbare items agter in jou bakkie in die hande te kry.

Bakkie Hakkie Videos

Kyk bietjie wat se Barry Hilton en Pieter Koen van die Bakkie Hakkie.

Hoekom koop jy op jouwinkel.co.za?

Koop kwaliteit en maak 'n verskil

Ons span is dag en nag opsoek na top kwaliteit Suid Afrikaanse produkte wat vervaardig word deur plaaslike klein besighede. Met elke aankoop, help jy om kos op die tafel van ‘n klein besigheid eienaar en sy werknemers te sit.

'n Kliëntediens span wat omgee

Ons Kliëntediens span is gereed om te help met enige navraag. Loer gerus na ons Kliëntediens of Kontak ons bladsye.

Veilige Aanlyn Betalings

Ons maak gebruik van YOCO, PayFast en Ozow as betaal metodes. Daar is ook ‘n EFT betaal opsie.

Wat sê kliente?

Terugvoer wat ons al ontvang het van kliente. Loer gerus na ons Facebook Resensies.

"Absoluut puik patent! Nou hoef ek nie meer die kinders te smeek om agter op die bakkie te klim en ons groceries aan te gee nie haha!"
Marie van Wyk
Klient
"Mens kom elke nou en dan op 'n produk af wat jou laat wonder 'hoekom het iemand nie lankal hieraan gedink nie', hierdie was so geval! Baie dankie vir die uitstekende produk!"
Stienie Nienaber
Klient

Spesiale Aanbieding!

Kry 30% afslag op ons Wyn Maak Stel! (Maak die lekkerste wyn met 100% vrugtesap)

[]