Shopping Cart

Net die beste eg Suid Afrikaanse produkte!*

Ons bied kwaliteit produkte wat plaaslik vervaardig word. Koop nou en ondersteun 'n klein besigheid!

With code: SUMMERSALE
Jouwinkel.co.za - Jou Kombuis Category Image
Jou KombuisBak en brou in AfrikaansKliek Hier
Jou BraaiAlles vir jou braai en meerKliek Hier
Jouwinkel.co.za - Moerkoffie Category Image
Jou MoerkoffieLekker koppie boeretroosKliek Hier
Jouwinkel.co.za - Stokperdjies Category Image 2
Jou BierBoer Bier - Brou jou eie bier!Kliek Hier
Jouwinkel.co.za - Die Kleinspan Category Image 2
Die KleinspanEgte Hout Speelgoed Kliek Hier
Nuttige PatenteDinge vir die MANNE!Kliek Hier

Nuttige Patente

Net die beste en uniekste patente beskikbaar in Suid Afrika

Jou Kombuis

Lekker dinge vir jou kombuis. Van souse tot konfyte, heuning en die lekkerste speserye, ons het ietsie uniek vir elkeen!

Jou Braai - Net die beste!

Jy kan nie ‘n trotse Suid Afrikaner wees as jy nie hou van braai nie. Ons is braai, jy is braai, braai is die lewe!

Die Boeretroos - Moerkoffie

Moerkoffie is daardie tipe koffie wat jou laat voel asof jy reeds ‘n ongelooflike avontuur aangepak het, van êrens ‘n berg uitklim, ‘n groot rivier deur swem of moeilike 4×4 roete waar die wiele heeltemal te veel nie grond vat nie. Of selfs daai vroe oggende waar jy saam oupa op die stoep gesit en na die bosveld geluide geluister het…

Boer Bier - Brou jou eie Bier!

Ons Boer Bier Kits is ‘n maklike manier om jou eie bier te begin brou en bevat al die basiese fermentasie- en toetsapparate wat jy benodig om jou eerste brousel te maak. Die toerusting is maklik om te gebruik en kan volledig uitgebrei word om in jou toekomstige broubehoeftes te voorsien. Maak 23 liter-sarsies.

Vir die Kleinspan - Kinder Speelgoed

Ons speelgoed is met die hand gemaak met ekstra liefde en sorg om te verseker dat dit nie net die toets van die tyd deurstaan ​​nie, maar ook die mees avontuurlike kleinspan sal oorleef.

Baarde en Blaaie

Iets vir elke Baard Man daar buite, bederf jouself!

Koeksuster - Vir die dames!

Susters, sit skouer aan die wiel. En het hulle nie! Talle kerke en skole is gebou met “koeksister-geld” in toeka se dae. Vrouens wat deur pioniersomstandighede, oorloë en armoede ons gemaak het wat ons vandag is. Dis jou Erfenis, Kultuur en Geskiedenis saamgevleg in Goud. Ons produkte is spesiaal geskep en word plaaslik vervaardig vir jou, jou ma, jou ouma, jou sussie of jou dogter, en dit in Afrikaans. Almal brawe vrouens wat ons samelewing se steunpilaar is.

Ons salueer jou, en sê dankie.

Koeksuster, Jou Beste Vriendin.

Hoekom koop jy by Jouwinkel.co.za?

Ons bied net kwaliteit produkte aan wat deur plaaslike klein besighede vervaardig word.

Koop kwaliteit en maak 'n verskil

Ons span is dag en nag opsoek na top kwaliteit Suid Afrikaanse produkte wat vervaardig word deur plaaslike klein besighede. Met elke aankoop, help jy om kos op die tafel van ‘n klein besigheid eienaar en sy werknemers te sit.

'n Kliëntediens span wat omgee

Ons Kliëntediens span is gereed om te help met enige navraag. Loer gerus na ons Kliëntediens of Kontak ons bladsye.

Veilige Aanlyn Betalings

Ons maak gebruik van YOCO, PayFast en Ozow as betaal metodes. Daar is ook ‘n EFT betaal opsie.

Wat sê ons kliente?

Terugvoer wat ons al ontvang het van kliente. Loer gerus na ons Facebook Resensies.

"Ons is ongelooflik beïndruk met julle houtspeelgoed. Uitstekende kwaliteit en afwerking. Jul diens is onverbeterlik. Baie dankie dat jul ons bestelling so spoedig en seepglad laat verloop het!"
Marike
Klient
"Seker een van die beste online shopping ondervindings. Puik klientediens voor en na aankope EN baie goeie kwaliteit produkte. Sal hulle met vrymoedigheid aanbeveel. Dankie Quentin! Groot sukses met jul eg Suid Afrikaanse besigheid"
Esther
Klient

I just can’t recommend Shoptimizer enough. I feel like I’m on a first-name basis with some of the crew, they’re just so unbelievably helpful, no matter what the question. Their products are also so beautifully well made and easy to maintain, they’ll last for years to come.

Laura Fitzgerald

Every order from Shoptimizer has been an amazing experience. their site provides lots of detail so I know exactly what I’m getting and their customer support is just outstanding. I needed to swap an item for a different size and they arranged everything for me within 24 hours.

Kevin Walsh

Spesiale Aanbieding!

Kry 30% afslag op ons Wyn Maak Stel! (Maak die lekkerste wyn met 100% vrugtesap)

Handelsmerke wat ons ondersteun

Ons kies net die beste produkte, sodat jy die kwaliteit kan verseker. 

Boer Bier Logo (Jouwinkel.co.za)
[]